À Free PFD TouPDF Author Piet Steyn – wildweaves.co.uk

Tou Drie polisiemanne se o volg die goiingtou van waar dit aan die vensterraam vasgemaak is na waar dit oor n dakbalk lei Onwillig volg die o die tou se snaarstywe span van die vensterraam, na die dakbalk en dan na onder, want hulle weet wat daar hang In n skuur op n kleinhoewe naby Pretoria het hulle dit al gesien, in n verlate kantoorgebou in die Johannesburgse middestad, in n populierbos o die Vrystaatse platteland die grusame teregstellings van die vigilantegroep Hof onder die Kruis.Dat dit nie die werk van sommer enige boendoehof is nie, is seker Dit is n moordmasjien hierdie wat met die grootste presisie en kundigheid te werk gaan, bes moontlik met die hulp van die Polisie self Die selfaangestelde laksmanne moet dringend gestop word, ja, maar ewe dringend is die opspoor van die lekplek in eie geledere, en dit word aan Pine Pienaar alleen toevertrou Gou is dit nie net die spoke van die verlede en die nuwe baba in die huis wat Pine uit die slaap hou nie hy staan voor een van die moeilikste uitdagings van sy polisieloopbaan n verterende wantroue jeens n kollega.Vir die ontrafeling van die intrige in die jongste aflewering van die superintendent Pine Pienaar misdaadreeks bring Piet Steyn weer van die kleurrykste karkaters denkbaar bymekaar weer het hy sy vinger op die polsslag van die Suid Afrikaanse sameleweing en weer sorg hy vir onverdunde leesgenot. New Download Tou [ author ] Piet Steyn [ Kindle ePUB or eBook ] – wildweaves.co.uk

    10 thoughts on “À Free PFD TouPDF Author Piet Steyn – wildweaves.co.uk

  1. Ek is Piet Steyn se nuutste aanhanger, sowaar Dis moeilik om te glo die man was nie in diens van die SAPD nie Goeie navorsing is gedoen en hy het n baie goeie waarnemingsvermo Piet Steyn se beskrywings is raak en die name van sy karakters is oortuigend...

  2. Baie goeie boek Gaan nou TIK begin lees Hoop ons sien meer van Piet Steyn Ek moet s , ek het al met die motorboot storie geweet Zirk is die HOK